Ons nooi jou,

RAAK BETROKKE

Om ‘n verskil in ander se lewens te maak is so maklik soos om jou gawes te saai in die kerk.

By Kompas Familie Gemeente is daar beslis plek vir jou.

Kinderkerk

Lofprysing & aanbidding

MEDIA

KLANKSPAN

VERWElkomingspan


Koffie & tee

herstelwerk & instandhouding


noodspens & omgee-bediening


dienskoÖrdineerders

Elke tweede week.

Selgroepe

VREDENDAL

Woensdag 19:00 | Marius & Anette

TRAWAL

Donderdag 19:00 | Innus & Daleen

KLAWER

Dinsdag 19:00 | Hermie & Elize

Kom geniet

VROUE OGGENDE

Ons nooi alle vroue na Bloemhofstraat om 10:00 elke 2de Dinsdag in Vredendal.

By Kompas Familie Gemeente is daar beslis rede om vrouwees te vier!

Staan nader vir

MANNE GEBED

Staan op en kom staan saam met Inus Schenck in gebed elke Vrydagoggend om 05:30 op Trawal.