KOMPAS FAMILIE GEMEENTE KOMPAS FAMILIE GEMEENTE KOMPAS FAMILIE GEMEENTE
KOMPAS FAMILIE GEMEENTE
GEGROND IN DIE WOORD VAN GOD
KOMPAS FAMILIE GEMEENTE
GEWORTEL IN GELOOF
KOMPAS FAMILIE GEMEENTE
GEANKER IN CHRISTUS

Ons missie & Visie

Gegrond in die Woord van God | Gewortel in geloof | Geanker in Christus

Ons glo in God drie-enig, en die verlossende offer van Sy seun, Jesus Christus, wat ons rots en fondament is.

Ons staan in geloof dat God ons geroep het om gesonde, God-vresende families te vestig, en om gebroke gesinne, deur dissipelskap en die leiding van Sy Heilige Gees, te herstel. Dit is slegs binne gesonde, geesvervulde verhoudings waar ware vervulling en vrede gevind word, en ons glo dat God ons lei om ander in hierdie waarheid te begelei.

Hierdie waarhede is wat ons dryf, en ons vertrou dat elkeen wat by ons aansluit, daardieselfde hoop, liefde en krag van verlossing sal ervaar.

instellings

Doop

Inseëning

Nagmaal

ONTMOET ONS bestuurSPAN

Jan-Hendrik & Monica Kleynhans

Phillip & Anne-Marie Huisamen

Davey & Arina Southey

Inus & Daleen Schenck

Deon & Elmarie Jooné

SLUIT AAN BY BEDIENING

Ons is meer as net ‘n gemeente. 

Ons is ‘n familie wat jou uitnooi om God se woord te saai deur jou hart oop te maak deur betrokke te raak by ‘n bediening.

Jy kan ‘n verskil maak.