Wil jy jou lewe oorgee aan God, gedoop word of moontlik jou kinders toewy aan God? Benodig jy berading of sommer net om met iemand te gesels? Wat die rede ookal mag wees, ons is hier vir jou.
Kontak ons gerus.
Gee ons 'n luitjie
Jan-Hendrik - 083 232 9599 Monica - 083 233 7788
Stuur 'n epos
me@janhendrik.org
kompasfamiliegemeente@gmail.com
Stuur 'n epos
me@janhendrik.org
kompasfamiliegemeente@gmail.com
Gee ons 'n luitjie
Jan-Hendrik - 083 232 9599 Monica - 083 233 7788
NUUTSTE PREEK
Ons nooi jou,
DIEN MET JOU TIENDE
In 2 Korintiërs 9:7 lees ons “Laat elkeen gee soos hy hom in sy hart voorneem, nie met droefheid of uit dwang nie, want God het ‘n blymoedige gewer lief.” Daarom liewe Kind van die HERE; gee soos wat die Gees van God jou lei om te gee.